Graad 8 EBW Rekeningkunde Leerder Handboek

R180.00

  Ask a Question

Graad 8 EBW Rekeningkunde Leerder Handboek

Graad 8 EBW Rekeningkunde Leerder Handboek help onderwysers om die gaping in die EBW kurrikulum te vul sonder om die bank te breek.

Wat kan ek in hierdie handboeke verwag?
Volledige en maklike verduidelikings met voorbeelde van die beginsels wat toegepas word in graad 8 rekeningkunde. Die onderwerpe wat behandel word is ‘n volle finansieële jaar van begin tot einde. Die rekeningkunde handboeke is volgens KABV kurruikulum opgestel.

Watter onderwerpe sal behandel word?
Die handboek begin met rekeningkundige vergelyking wat dan oorgaan in kontant joernale. Van hier af pos ons van die joernale tot die grootboek waarna ons die proefbalans opstel. Ons behandel ook die inkomste en balaansstaat aan die jaar einde. Dit is baie belangrik dat leerling vroeg reeds voldoende onderwys hierin ontvang, sodat hulle ‘n goeie konsep van hierdie vak het waarop verder gebou kan word vanaf graad 10.

Waarom het die skrywer gevoel daar is ‘n dringendheid vir hierdie opvoedkundige boeke?
Deur my 15 jaar as onderwyseres het ek gevind dat daar ‘n groote leemte duidelik sigbaar is wanneer die Graad 10 leerders met rekekeningkunde begin. Na heelwat navorsing het dit duidelik geword dat die probleem inkom in die vroeer grade. Dit het my aangespoor om tyd te neem en ‘n opvoedkundige handboek te skryf vir die vak wat sal help om die gaping te vul. Dit is my proffesionele opinie dat hierdie duidelike riglyne van groot hulp sal wees vir onderwysers of ouers wat gedrewe is om seker te maak dat die leerders nie ‘n agterstand sal hê nie.

Questions and Answers

Please visit our Frequently Asked Questions page for more info on the classes.


No more offers for this product!

Shipping Policy

When Ordering a Class

Once a class has been ordered the respective teacher will be in contact with the student to arrange the best possible time to have the class. 

Please keep in mind that these arranged dates can vary from 2 to 10 days.